Felipe VI

Felipe VI
Koning van Spanje
Felipe VI
Dinastie Huis van Bourbon (Spaans: Borbón)
Bewind 19 Junie 2014
Gebore 30 Januarie 1968
Madrid, Spanje
Voorganger Juan Carlos I
Gade Letizia Ortiz Rocasolano
Kinders Leonor, prinses van Asturië; prinses Sofia
Vader Juan Carlos I
Moeder Sofía van Griekeland en Denemarke

Felipe VI (* 30 Januarie 1968 in Madrid as Felipe Juan Pablo y Alfonso de Todos los Santos de Borbón y Grecia), prins van Asturië en Gerona, is ná die abdikasie van sy vader, Juan Carlos I, op 19 Junie 2014 tot koning van Spanje uitgeroep.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search